langsaam [boodskap #137123] |
Sat, 03 July 2021 10:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
langsaam
Afbreking: lang•saam
Samestelling: lang + saam
Byvoeglike naamwoord: langsaam
Vergrotende trap: langsamer
Oortreffende trap: langsaamste
Attributief: langsame
Betekenis:
• Stadig en nie vinnig nie; met weinig spoed of 'n trae ontwikkeling.
Gebruik:
• 'n Haas hardloop vinnig, maar 'n skilpad loop langsaam.
Spreekwoord:
• Haas jou langsaam. [Moenie oordrewe haastig wees nie.]
• Alle goeie dinge kom langsaam. ['n Mens moet lank wag vir iets wat die moeite werd is.]
Sinoniem:
• dralend
• dralerig
• geleidelik
• kruipend
• langdradig
• langdurig
• omslagtig
• slepend
• stadig
• stadigies
• stadigaan
• talmend
• traag
• tydsaam
Antoniem:
• vinnig
Afgelei:
• langsamerhand
• verlangsaam
Vertaling:
Engels: slowly, gradually, lingering
Nederlands: langzaam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|