kuiery [boodskap #137122] |
Sat, 03 July 2021 09:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kuiery
Afbreking: kui•e•ry
Samestelling: kuier + -y
Selfstandige naamwoord: kuiery
Meervoud: kuierye
Betekenis:
• Die handeling van kuier; 'n gekuier.
Gebruik:
• Tydens hierdie oor-en-weer kuiery word daar tee gedrink en oor allerhande dinge geklets.
Verwant:
• uitganery
Vertaling:
Engels: party visit
Nederlands: sociaal bezoek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|