Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tennisbalkanon
tennisbalkanon [boodskap #137121] Sat, 03 July 2021 08:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tennisbalkanon.
'n Tennisbalkanon.
tennisbalkanon
Afbreking: ten•nis•bal•ka•non
Samestelling: tennisbal + kanon


Selfstandige naamwoord: tennisbalkanon
Meervoud: tennisbalkanonne
Verkleinwoord: tennisbalkanonnetjie
Meervoud van verkleining: tennisbalkanonnetjies

Betekenis:
• 'n Kanon wat tennisballe skiet.

Gebruik:
• Bekende tennisspelers soos Roger Frederer en Rafael Nadal gebruik 'n tennisbalkanon voor belangrike toernooie om op topvorm te kom.

Vertaling:
Engels: tennis ball machine
Nederlands: tennisbalkanon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spoggerig
Volgende onderwerp: kuiery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:58:38 UTC 2025