spoggerig [boodskap #137120] |
Fri, 02 July 2021 19:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spoggerig
Afbreking: spog•ge•rig
Samestelling: spog + -gerig
Byvoeglike naamwoord: spoggerig
Vergrotende trap: spoggeriger
Oortreffende trap: spoggerigste
Attributief: spoggerige
Partitief: spoggerigs
Betekenis:
• Wat graag spog, of waarmee gespog kan word.
Gebruik:
• Hulle bly in 'n spoggerige huis.
Sinoniem:
• grootdoenerig
• grootpraterig
• opgepof
• pronkerig
• swierig
• vertonerig
• windmakerig
Afgelei:
• spoggerigheid
Vertaling:
Engels: boastful, bragging; showy, swanky
Nederlands: opzichtig, opschepperig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|