| Neptunus [boodskap #137118] |
Vr., 02 Julie 2021 17:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die planeet Neptunus.
Neptunus
Afbreking: Nep•tu•nus
Selfstandige naamwoord: Neptunus
Meervoud: –
Betekenis:
• Die agtste en die verste planeet van die Son af.
• (mitologie) Romeinse god van die see.
Gebruik:
• Neptunus het 14 bekende mane, waarvan die maan Triton die grootste is.
• Neptunus se eweknie in die Griekse mitologie was Poseidon.
Hiperoniem:
• ysreus
Vertaling:
Engels: Neptunus
Nederlands: Neptunus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|