Leksikograaf Boodskappe: 25955 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die planeet Uranus.Uranus
Afbreking: U•ra•nus
Selfstandige naamwoord: Uranus
Meervoud: –
Betekenis:
• Die sewende planeet van die Son af, tussen Saturnus en Neptunus.
• (mitologie) Uranos, die Griekse god van die lug.
Gebruik:
• Uranus is die eerste planeet wat met 'n teleskoop ontdek is en nie met die blote oog nie.
• In die Griekse mitologie was Uranus 'n oergod en die man van Gaia (die Aarde).
Hiperoniem:
• ysreus
Verwant:
• uraan
Vertaling:
Engels: Uranus
Nederlands: Uranus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.