Leksikograaf Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Saturnus
Afbreking: Sa•tur•nus
Selfstandige naamwoord: Saturnus
Meervoud: –
Betekenis:
• Die sesde planeet van die Son af, tussen Jupiter en Uranus.
• (mitologie) Romeinse god van landbou en die oes.
Gebruik:
• Saturnus is die tweede grootste planeet in die sonnestelsel en het 'n uitgebreide ringstelsel.
• Saturnus was die vader van Ceres, Jupiter en Veritas.
Hiperoniem:
• gasreus
Vertaling:
Engels: Saturn
Nederlands: Saturnus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.