Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ondankbaar
ondankbaar [boodskap #137114] Fri, 02 July 2021 11:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ondankbaar
Afbreking: on•dank•baar
Samestelling: on- + dankbaar


Byvoeglike naamwoord: ondankbaar
Vergrotende trap: ondankbaarder
Oortreffende trap: ondankbaarste
Attributief: ondankbare
Partitief: ondankbaars

Betekenis:
• Wat geen dank toon of erkenning gee nie.
• Wat min of geen beloning bied.

Gebruik:
• 'n Mens is dikwels so ondankbaar en kla te midde van die talle seëninge wat jy so mildelik ontvang.
• Dit is 'n ondankbare werk, maar iemand moet dit seker doen.

Antoniem:
• dankbaar

Afgelei:
• ondankbaarheid

Vertaling:
Engels: ungrateful; unthankful, thankless
Nederlands: ondankbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mars
Volgende onderwerp: Jupiter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:59:04 UTC 2025