Leksikograaf Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Mercurius
Afbreking: Mer•cu•ri•us
Selfstandige naamwoord: Mercurius
Meervoud: –
Betekenis:
• Planeet naaste aan die Son en die kleinste planeet in ons sonnestelsel.
• (mitologie) Die Romeinse god van handel, reisigers en wins.
Gebruik:
• Omdat Mercurius so naby aan die son is, is dit slegs kort na sonsondergang sigbaar.
• Mercurius was een van die 12 belangrikste gode van die panteon.
Hiperoniem:
• aardplaneet
Vertaling:
Engels: Mercury
Nederlands: Mercurius
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.