Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » krenkend
krenkend [boodskap #137106] Thu, 01 July 2021 20:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
krenkend
Afbreking: kren•kend
Samestelling: krenk + -end


Byvoeglike naamwoord: krenkend
Vergrotende trap: krenkender
Oortreffende trap: krenkendste
Attributief: krenkende
Partitief: krenkends

Betekenis:
• Wat krenk ('n mens beledig en seermaak).

Gebruik:
• 'n Sagte antwoord laat woede bedaar; 'n krenkende woord laat woede ontvlam. [Spreuke 15:1]

Sinoniem:
• aanstootlik
• beledigend
• griewend
• kwetsend
• lasterlik
• vernederend

Vertaling:
Engels: insulting, injurious
Nederlands: krenkend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van krenk.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruggraatloos
Volgende onderwerp: broodrol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:55:04 UTC 2025