Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meerlettergrepig
meerlettergrepig [boodskap #137103] Thu, 01 July 2021 18:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
meerlettergrepig
Afbreking: meer•let•ter•gre•pig
Samestelling: meer + lettergreep + -ig


Byvoeglike naamwoord: meerlettergrepig
Attributief: meerlettergrepige

Betekenis:
• Met meer as een lettergreep/sillabe.

Gebruik:
• Die woord "tafel" is meerlettergrepig omdat dit 2 lettergrepe het ("ta" en "fel").
• Ritmiese klapoefeninge kan kinders help om maklik tussen een- en meerlettergrepige woorde te onderskei.

Sinoniem:
• polisillabies

Antoniem:
• eenlettergrepig

Vertaling:
Engels: polysyllabic
Nederlands: meerlettergrepig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: perspektief
Volgende onderwerp: stamwoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 19:42:13 UTC 2025