Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tuitmond
tuitmond [boodskap #137101] Thu, 01 July 2021 11:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tuitmond
Afbreking: tuit•mond
Samestelling: tuit + mond


Selfstandige naamwoord: tuitmond
Meervoud: tuitmonde
Verkleinwoord: tuitmondjie
Meervoud van verkleining: tuitmondjies

Betekenis:
• 'n Gespitste mond, met die lippe vorentoe in 'n tuit getrek.

Gebruik:
• Die man suig aan sy pyp en blaas kringetjies rook met 'n tuitmond boontoe.

Sinoniem:
• pruilmond

Vertaling:
Engels: pouting lips
Nederlands: pruilende lippen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: worstel
Volgende onderwerp: perspektief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:56:41 UTC 2025