worstel [boodskap #137100] |
Thu, 01 July 2021 11:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
worstel
Afbreking: wor•stel
Werkwoord: worstel
Verlede tyd: het geworstel
Betekenis:
• Om teen iemand te stoei, of figuurlik, om emosioneel met iets in konflik te wees.
Gebruik:
• Daar is talle vrese waarmee mense daagliks worstel.
Sinoniem:
• baklei
• spartel
• spook
• stoei
• stry
• sukkel
• swoeg
• takel
• uitspook
• veg
• verduur
• wedywer
Afgelei:
• deurworstel
• voortworstel
• worstelaar
• worstelend
• worsteling
• worstelkuns
• worstelperk
• worstelstryd
Vertaling:
Engels: to wrestle, struggle
Nederlands: worstelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|