verhinder [boodskap #137098] |
Thu, 01 July 2021 08:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verhinder
Afbreking: ver•hin•der
Samestelling: ver- + hinder
Werkwoord: verhinder
Verlede tyd: het verhinder
Teenwoordige deelwoord: verhinderde
Betekenis:
• Om iets te voorkom; sorg dat dit nie gebeur nie.
Gebruik:
• Niks sal in my pad staan en my verhinder om sukses te behaal nie!
• Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God. [Lukas 18:16]
Sinoniem:
• afgeskrik
• belemmer
• belet
• bekamp
• dwarsboom
• fnuik
• hokslaan
• impedieer
• inhibeer
• keer
• stop
• strem
• teëgaan
• teëhou
• teengaan
• teenhou
• verhoed
• vertraag
• veto
• voorkom
Antoniem:
• deurlaat
• toelaat
Afgelei:
• verhindering
• verhinderend
Vertaling:
Engels: to hinder, prevent, obstruct, impair
Nederlands: verhinderen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|