Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sentimentaliteit
sentimentaliteit [boodskap #137095] Wed, 30 June 2021 12:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sentimentaliteit
Afbreking: sen•ti•men•ta•li•teit


Selfstandige naamwoord: sentimentaliteit
Meervoud: sentimentaliteite

Betekenis:
• Die toestand of handeling van sentimenteel wees.

Gebruik:
Sentimentaliteit word deesdae al te maklik as 'n tegniek in TV-sepies gebruik, meestal sonder enige emosionele diepte.

Sinoniem:
• emosionalisme
• oorgevoeligheid

Vertaling:
Engels: sentimentality, sentimentalism
Nederlands: sentimentaliteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naburig
Volgende onderwerp: broodboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 19:57:32 UTC 2025