naburig [boodskap #137094] |
Wed, 30 June 2021 11:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naburig
Afbreking: na•bu•rig
Byvoeglike naamwoord: naburig
Attributief: naburige
Betekenis:
• Wat in dieselfde omgewing/buurt geleë is.
Gebruik:
• Die naburige dorp het 'n restaurant.
Sinoniem:
• aangrensend
• aanliggend
• digby
• langsaan
• naasaan
• naasgeleë
• neffens
• omliggend
• teenaan
Afgelei:
• naburigheid
Vertaling:
Engels: neighbouring, neighboring, adjacent, nearby
Nederlands: naburig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|