Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » asteroïdegordel
asteroïdegordel [boodskap #137092] Wed, 30 June 2021 10:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
asteroïdegordel
Afbreking: as•te•ro•ï•de•gor•del
Samestelling: asteroïde + gordel


Selfstandige naamwoord: asteroïdegordel
Meervoud: asteroïdegordels

Betekenis:
• 'n Gordel van asteroïdes in die ruimte, veral die een tussen die wentelbane van Jupiter en Mars.

Gebruik:
• Die asteroïdegordel bevat onder meer die dwergplaneet Ceres en die asteroïdes Vesta, Pallas en Higeia.

Afgelei:
• hoofasteroïdegordel

Vertaling:
Engels: asteroid belt
Nederlands: planetoïdengordel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Kuipergordel
Volgende onderwerp: naburig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:42:45 UTC 2025