Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » steunpilaar
steunpilaar [boodskap #137085] Tue, 29 June 2021 14:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Steunpilaar.
'n Steunpilaar.
steunpilaar
Afbreking: steun•pi•laar
Samestelling: steun + pilaar


Selfstandige naamwoord: steunpilaar
Meervoud: steunpilare
Verkleinwoord: steunpilaartjie
Meervoud van verkleining: steunpilaartjies

Betekenis:
• 'n Pilaar waarop iets rus; anker; steun; stut.
• (figuurlik) Iemand waarop 'n mens kan reken; staatmaker.

Gebruik:
• 'n Vierkantige steunpilaar word 'n pilaster genoem.
• Sy is 'n ware steunpilaar wat 'n mens altyd kan vertrou en wat altyd regstaan om te help.

Afgelei:
• agtersteunpilaar

Vertaling:
Engels: pillar, abutment; supporter
Nederlands: steunpilaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eindoordeel
Volgende onderwerp: voorkop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:51:14 UTC 2025