reëndruppel [boodskap #137083] |
Tue, 29 June 2021 12:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reëndruppel
Afbreking: re•ën•drup•pel
Samestelling: reën + druppel
Selfstandige naamwoord: reëndruppel
Meervoud: reëndruppels
Verkleinwoord: reëndruppeltjie
Meervoud van verkleining: reëndruppeltjies
Betekenis:
• 'n Druppel reën (neerslag uit die wolke).
Gebruik:
• 'n Reëndruppel is so gering, tog kan dit lewe aan 'n droë aarde bring.
Vertaling:
Engels: rain drop
Nederlands: regendroppel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|