Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swiep
swiep [boodskap #137077] Mon, 28 June 2021 17:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
swiep
Afbreking: swiep


Werkwoord: swiep
Verlede tyd: het geswiep
Teenwoordige deelwoord: swiepende

Betekenis:
• Om soos 'n sweep deur die lug te trek; slap buig en terugvee.
• Met die vinger oor 'n raakskerm trek of vee.

Gebruik:
• Die sambok swiep deur die lug.
Swiep na links om die oproep te weier.

Vergelyking:
Swiep soos riete.

Vertaling:
Engels: to swish; to swipe
Nederlands: swipen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koelbloedig
Volgende onderwerp: konvenor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:38:34 UTC 2025