Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koelbloedig
koelbloedig [boodskap #137076] Mon, 28 June 2021 16:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
koelbloedig
Afbreking: koel•bloe•dig


Byvoeglike naamwoord: koelbloedig
Vergrotende trap: koelbloediger
Oortreffende trap: koelbloedigste
Attributief: koelbloedige
Partitief: koelbloedigs

Betekenis:
• Op 'n wrede en gevoellose wyse.

Gebruik:
• Die man is koelbloedig voor sy gesin doodgeskiet.

Sinoniem:
• boosaardig
• gevoelloos
• koudbloedig
• ongenaakbaar
• ongevoelig
• wraaksugtig
• wreedaardig

Afgelei:
• koelbloedigheid

Vertaling:
Engels: in cold blood, cold-blooded, unemotioned
Nederlands: koudbloedig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regmerk
Volgende onderwerp: swiep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:38:04 UTC 2025