regmerk [boodskap #137075] |
Mon, 28 June 2021 15:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regmerk
Afbreking: reg•merk
Samestelling: reg + merk
Selfstandige naamwoord: regmerk
Meervoud: regmerke
Verkleinwoord: regmerkie
Meervoud van verkleining: regmerkies
Betekenis:
• 'n Merk (✓) wat aandui dat iets reg/korrek is.
Gebruik:
• Maak 'n regmerk in die blokkie langs die regte antwoord.
Antoniem:
• kruis
Vertaling:
Engels: checkmark
Nederlands: vinkje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|