Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kreupelhout
kreupelhout [boodskap #137071] Mon, 28 June 2021 12:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kreupelhout
Kreupelhout
kreupelhout
Afbreking: kreu•pel•hout
Uitspraak: /ˈkrɪø.pəlˌɦœu̯t/


Selfstandige naamwoord: kreupelhout
Meervoud:

Betekenis:
• Hout van laaggroeiende struike met verwronge en ineengestrengelde takke.
• (plantkunde) Die protea Leucospermum conocarpodendron, bekend as die goudboom of speldekussinkies.

Gebruik:
• Hulle maak 'n vuur van kreupelhout.
• Die kreupelhout se bas word vir leerlooiery gebruik.

Sinoniem:
• hakhout
• kreupelbos
• onderbos
• onderhout
• ruigtebos
• ruigtehout

Vertaling:
Engels: undergrowth, brushwood; tree pincushion
Nederlands: kreupelhout

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nodeloos
Volgende onderwerp: sintese
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:37:21 UTC 2025