nodeloos [boodskap #137070] |
Mon, 28 June 2021 12:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nodeloos
Afbreking: no•de•loos
Byvoeglike naamwoord: nodeloos
Attributief: nodelose
Betekenis:
• Wat onnodig is; sonder enige nood.
Gebruik:
• Jy bekommer jou nodeloos.
• Nodeloos om te sê, was dit vir ons 'n groot skok gewees.
Sinoniem:
• futiel
• onnodig
• oorbodig
Afgelei:
• nodeloosheid
Vertaling:
Engels: needless, unnecessary
Nederlands: nodeloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|