hooi [boodskap #137069] |
Mon, 28 June 2021 06:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hooi
Afbreking: hooi
Selfstandige naamwoord: hooi
Meervoud: –
Betekenis:
• Gedroogte gras.
Gebruik:
• 'n Opgestapelde hoop hooi word 'n mied genoem en hooi wat saamgepers of -gebind is word 'n baal genoem.
Spreekwoord:
• Hy neem te veel hooi op sy vurk. [Hy onderneem te veel.]
Afgelei:
• hooibaal
• hooikoors
• hooimied
• hooivurk
Vertaling:
Engels: hay
Nederlands: hooi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|