Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oulaas
oulaas [boodskap #137068] Sun, 27 June 2021 19:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oulaas
Afbreking: ou + laas


Selfstandige naamwoord: oulaas
Meervoud:

Betekenis:
• Vir 'n laaste keer/maal.

Gebruik:
• Hulle het vir oulaas gegroet.

Vertaling:
Engels: for the last time
Nederlands: voor de laatste keer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkluim
Volgende onderwerp: hooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 05:00:05 UTC 2025