vooroorlede [boodskap #137063] |
Sun, 27 June 2021 12:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vooroorlede
Afbreking: voor•oor•le•de
Samestelling: voor + oorlede
Byvoeglike naamwoord: vooroorlede
Attributief: vooroorlede
Betekenis:
• (erfreg) Wat vroeër al oorlede is; voor 'n ander heengegaan het.
Gebruik:
• Indien 'n erflater se suster vooroorlede is, erf die suster se kinders staaksgewys in haar plek.
Vertaling:
Engels: predeceased
Nederlands: vooroverleden
Werkwoord: vooroorlede
Verlede tyd: het vooroorlede
Betekenis:
• (ongewoon) Om vroeër as iemand anders dood te gaan.
Gebruik:
• Sy vrou het hom vooroorlede.
Sinoniem:
• voorgegaan
Vertaling:
Engels: to predecease
Nederlands: vooroverlijden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|