koffer [boodskap #137062] |
Sun, 27 June 2021 10:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koffer
Afbreking: kof•fer
Selfstandige naamwoord: koffer
Meervoud: koffers
Verkleinwoord: koffertjie
Meervoud van verkleining: koffertjies
Betekenis:
• Tas waarin klere en ander besittings gepak word wanneer 'n mens reis of met vakansie gaan.
Gebruik:
• Met koffer en kaart durf sy die langpad aan.
Sinoniem:
• reiskis
• reissak
• reistas
• tas
Afgelei:
• geldkoffer
• handkoffer
• kofferetiket
• kofferpaneel
• koffersleutel
• reiskoffer
Vertaling:
Engels: suitcase, coffer, trunk, chest
Nederlands: koffer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|