lugverkoeler [boodskap #137060] |
Sun, 27 June 2021 08:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lugverkoeler
Afbreking: lug•ver•koe•ler
Samestelling: lug + verkoeler
Selfstandige naamwoord: lugverkoeler
Meervoud: lugverkoelers
Verkleinwoord: lugverkoelertjie
Meervoud van verkleining: lugverkoelertjies
Betekenis:
• 'n Toestel wat die lug kouer maak, gewoonlik deur die verdamping van water.
Gebruik:
• 'n Lugverkoeler kan die temperatuur in 'n kamer met ongeveer 3°C afbring, terwyl 'n lugversorger die temperatuur met soveel as 10°C kan afbring.
Sinoniem:
• lugkoeler
Verwant:
• lugkoeling
• lugversorging
Vertaling:
Engels: air cooler
Nederlands: luchtverfrisser
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|