Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » natterig
natterig [boodskap #137058] Sun, 27 June 2021 08:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
natterig
Afbreking: nat•te•rig
Samestelling: nat + -terig


Byvoeglike naamwoord: natterig
Vergrotende trap: natteriger
Oortreffende trap: natterigste
Attributief: natterige
Partitief: natterigs

Betekenis:
• Wat effens nat is; nie heeltemal droog nie.

Gebruik:
• 'n Padda se vel is normaalweg natterig en slymerig.

Sinoniem:
• klam
• sopperig
• vogtig
• waterig

Afgelei:
• natterigheid

Vertaling:
Engels: moist, clammy
Nederlands: nattig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verderf
Volgende onderwerp: lugreëling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:44:12 UTC 2025