slagboom [boodskap #137047] |
Fri, 25 June 2021 15:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slagboom
Afbreking: slag•boom
Samestelling: slag + boom
Selfstandige naamwoord: slagboom
Meervoud: slagbome
Verkleinwoord: slagboompie
Meervoud van verkleining: slagboompies
Betekenis:
• 'n Balk oor 'n pad waarmee toegang beheer word.
Gebruik:
• 'n Motor het dwarsdeur die slagboom gejaag.
Sinoniem:
• dwarsbalk
• hinderpaal
• sperboom
Afgelei:
• kleurslagboom
Vertaling:
Engels: bar, barrier, boom gate
Nederlands: slagboom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|