kleurslagboom [boodskap #137046] |
Fri, 25 June 2021 15:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kleurslagboom
Afbreking: kleur•slag•boom
Samestelling: kleur + slagboom
Selfstandige naamwoord: kleurslagboom
Meervoud: kleurslagbome
Betekenis:
• (histories) 'n Wet wat bepaal het dat net blankes bepaalde soorte werk in mag verrig.
Gebruik:
• Mynmagnate het roekeloos winste nagejaag en die kleurslagboom verwerp.
Afgelei:
• kleurslagboombeginsel
• kleurslagboomwet
Vertaling:
Engels: color barrier, color bar
Nederlands: kleurbarrière
Nota:
• Polities wou blankes beheer oor die industrieë wat hulle geskep het behou. Vandag word blanke werkers deur regstellende aksie van poste weerhou.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|