Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » arbeidsbeheer
arbeidsbeheer [boodskap #137035] Fri, 25 June 2021 09:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
arbeidsbeheer
Afbreking: ar•beids•be•heer
Samestelling: arbeid + -s- + beheer


Selfstandige naamwoord: arbeidsbeheer
Meervoud:

Betekenis:
• Die beheer wat 'n werkgewer oor sy werkers (arbeiders) uitoefen.

Gebruik:
• Alle maatskappye pas 'n mate van beheer oor hulle werkers toe, maar oordrewe vorme van arbeidsbeheer kan tot groot ongelukkigheid en stakings lei.

Vertaling:
Engels: labor management
Nederlands: arbeidsbeheer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: arbeidsweerstand
Volgende onderwerp: hees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 05:03:04 UTC 2025