Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bladgroen
bladgroen [boodskap #137031] Fri, 25 June 2021 07:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die bladgroen van 'n blaar.
Die bladgroen van 'n blaar.
bladgroen
Afbreking: blad•groen
Samestelling: blad + groen


Selfstandige naamwoord: bladgroen
Meervoud:

Betekenis:
• Die groen kleurstof (pigment) van plante.

Gebruik:
Bladgroen absorbeer die lig wat nodig is om fotosintese te laat gebeur.

Sinoniem:
• chlorofil

Afgelei:
• bladgroenhoudend
• bladgroenkorrel

Vertaling:
Engels: leaf‐green, chlorophyll
Nederlands: bladgroen, chlorofyl
Xhosa: iklorofili

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suurdeeg
Volgende onderwerp: hartsnaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:35:52 UTC 2025