ottermaklotter [boodskap #137027] |
Thu, 24 June 2021 14:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ottermaklotter
Afbreking: ot•ter•ma•klot•ter
Selfstandige naamwoord: ottermaklotter
Meervoud: ottermaklotters
Verkleinwoord: ottermaklottertjie
Meervoud van verkleining: ottermaklottertjies
Betekenis:
• (informeel) 'n Alkoholiese drankie.
Gebruik:
• Vanaand gaan ons 'n ottermaklotter nuttig.
Sinoniem:
• dop
• drankie
• polisiekoffie
• regrukker
• sopie
Vertaling:
Engels: drink
Nederlands: drankje, borrel, zoopje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|