bereken [boodskap #137025] |
Thu, 24 June 2021 13:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bereken
Afbreking: be•re•ken
Samestelling: be- + reken
Werkwoord: bereken
Verlede tyd: het bereken
Betekenis:
• Stappe volg om iets te bepaal of by 'n antwoord uit te kom.
Gebruik:
• 'n Mens kan nie geluk en gesondheid in geldwaarde bereken nie.
Sinoniem:
• bepaal
• raam
• vasstel
Afgelei:
• berekenbaar
• berekenaar
• berekend
• berekening
Vertaling:
Engels: to calculate, compute
Nederlands: berekenen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|