gelatenheid [boodskap #137024] |
Thu, 24 June 2021 12:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gelatenheid
Afbreking: ge•la•ten•heid
Samestelling: gelate + -nheid
Selfstandige naamwoord: gelatenheid
Meervoud: –
Betekenis:
• Die toestand of handeling om gelate te aanvaar.
Gebruik:
• Ons kan nie bekostig om die agteruitgang van die land in gelatenheid te aanvaar nie.
Sinoniem:
• bedaardheid
• berusting
• kalmte
• lankmoedigheid
• lydsaamheid
• toleransie
• verdraagsaamheid
Antoniem:
• verset
Vertaling:
Engels: acquittance, resignation
Nederlands: gelatenheid, berusting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|