smelting [boodskap #137018] |
Thu, 24 June 2021 09:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
smelting
Afbreking: smel•ting
Samestelling: smelt + -ing
Selfstandige naamwoord: smelting
Meervoud: smeltinge, smeltings
Verkleinwoord: smeltinkie
Meervoud van verkleining: smeltinkies
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van smelt.
Gebruik:
• Die smelting van die pole sal die seevlak dramaties laat styg.
Afgelei:
• insmelting
• kernsmelting
• samesmelting
• uitsmelting
• versmelting
• wegsmelting
Verwant:
• smelter
Vertaling:
Engels: melting, liquefaction
Nederlands: smelting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|