Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seng
seng [boodskap #137014] Thu, 24 June 2021 08:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
seng
Afbreking: seng


Werkwoord: seng
Verlede tyd: het geseng

Betekenis:
• (ongewoon) Beskadig deur die blootstelling aan hitte sonder vuurverskynsel.

Gebruik:
• Die skoenmaker seng die skoen se veters om te keer dat dit uitrafel.

Sinoniem:
• brand
• skroei

Afgelei:
• verseng
• versengend
• versengende

Vertaling:
Engels: to burn, scorch, singe
Nederlands: zengen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lêery
Volgende onderwerp: windmakerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:42:10 UTC 2025