koeplet [boodskap #137012] |
Wed, 23 June 2021 20:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koeplet
Afbreking: koe•plet
Selfstandige naamwoord: koeplet
Meervoud: koeplette
Verkleinwoord: koepletjie
Meervoud van verkleining: koepletjies
Betekenis:
• 'n Kort strofe wat uit 2 versreëls bestaan.
Gebruik:
• 'n Koeplet bestaan gewoonlik uit twee reëls wat rym en dieselfde digmaat het.
Afgelei:
• eindkoeplet
Verwant:
• kwatryn
• sekstet
• oktaaf
• sonnet
• tersine
Vertaling:
Engels: couplet
Nederlands: couplet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|