Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » raadop
raadop [boodskap #137007] Wed, 23 June 2021 13:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
raadop
Afbreking: raad•op
Samestelling: raad + op


Byvoeglike naamwoord: raadop
Attributief: raadop

Betekenis:
• Desperaat en sonder raad op oplossing in sig.

Gebruik:
• Die juffrou is raadop met die stout kinders.

Sinoniem:
• desperaat
• moedeloos
• radeloos
• wanhopig

Vertaling:
Engels: stumped, desperate
Nederlands: radeloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weergalm
Volgende onderwerp: onthul
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 19:54:53 UTC 2025