oogheelkunde [boodskap #137005] |
Wed, 23 June 2021 10:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oogheelkunde
Afbreking: oog•heel•kun•de
Samestelling: oog + heelkunde
Selfstandige naamwoord: oogheelkunde
Meervoud: –
Betekenis:
• Leer en heelkunde van siektes en afwykings van die oog.
Gebruik:
• Ondanks vooruitgang in die oogheelkunde is die einde van blindheid nog lank nie in sig nie.
Sinoniem:
• oogsiekteleer
• oftalmologie
Afgelei:
• oogheelkundig
• oogheelkundige
Vertaling:
Engels: ophthalmology
Nederlands: oogheelkunde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|