moraliteit [boodskap #137004] |
Wed, 23 June 2021 09:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
moraliteit
Afbreking: mo•ra•li•teit
Selfstandige naamwoord: moraliteit
Meervoud: moraliteite
Betekenis:
• Die vermoeë om tussen goed en sleg, asook tussen reg en verkeerd te kan onderskei.
Gebruik:
• Sy is bekommerd oor die moraliteit van die jeug.
Sinoniem:
• sedelikheid
Antoniem:
• immoraliteit
Afgelei:
• moraliteitsbewussyn
• moraliteitskrisis
Verwant:
• moraal
• moralisties
Vertaling:
Engels: morality
Nederlands: moraliteit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|