Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » enkelbed
enkelbed [boodskap #137001] Wed, 23 June 2021 08:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
enkelbed
Afbreking: en•kel•bed
Samestelling: enkel + bed


Selfstandige naamwoord: enkelbed
Meervoud: enkelbeddens
Verkleinwoord: enkelbedjie
Meervoud van verkleining: enkelbedjies

Betekenis:
• 'n Bed wat slaapplek vir een persoon bied.

Gebruik:
• Ek slaap op 'n enkelbed.

Sinoniem:
• eenpersoonsbed

Afgelei:
• enkelbedmatras

Verwant:
• dubbelbed

Vertaling:
Engels: single bed
Nederlands: eenpersoonsbed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dubbelbed
Volgende onderwerp: skynheilig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:39:58 UTC 2025