dubbelbed [boodskap #137000] |
Wo, 23 Junie 2021 08:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dubbelbed
Afbreking: dub•bel•bed
Samestelling: dubbel + bed
Selfstandige naamwoord: dubbelbed
Meervoud: dubbelbeddens
Verkleinwoord: dubbelbedjie
Meervoud van verkleining: dubbelbedjies
Betekenis:
• 'n Bed wat slaapplek vir twee mense bied.
Gebruik:
• Ons slaap op 'n dubbelbed.
Verwant:
• enkelbed
Vertaling:
Engels: double bed
Nederlands: dubbelbed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|