Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » melodramaties
melodramaties [boodskap #136999] Wed, 23 June 2021 08:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
melodramaties
Afbreking: me•lo•dra•ma•ties


Byvoeglike naamwoord: melodramaties
Vergrotende trap: melodramatieser
Oortreffende trap: melodramatiesste
Attributief: melodramatiese

Betekenis:
• Oordrewe sentimenteel, soos in 'n melodrama.

Gebruik:
• Dis nie nodig om altyd so melodramaties te wees nie.

Sinoniem:
• aandoenlik
• sentimenteel

Vertaling:
Engels: melodramatic
Nederlands: melodramatisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verlos
Volgende onderwerp: dubbelbed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:53:52 UTC 2025