brilmaker [boodskap #136995] |
Tue, 22 June 2021 21:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
brilmaker
Afbreking: bril•ma•ker
Samestelling: bril + maker
Selfstandige naamwoord: brilmaker
Meervoud: brilmakers
Verkleinwoord: brilmakertjie
Meervoud van verkleining: brilmakertjies
Betekenis:
• 'n Persoon of maatskappy wat brille maak of voorskryf.
Gebruik:
• As jy sukkel om te lees is dit tyd om by jou brilmaker uit te kom.
Sinoniem:
• gesigkundige
• oogheelkundige
• oogkundige
• optikus
• optisiën
• optometris
Vertaling:
Engels: spectacle maker, optician
Nederlands: brillenmaker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|