Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » baken
baken [boodskap #136994] Tue, 22 June 2021 19:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
baken
Afbreking: ba•ken


Selfstandige naamwoord: baken
Meervoud: bakens
Verkleinwoord: bakentjie
Meervoud van verkleining: bakentjies

Betekenis:
• 'n Merk wat 'n plek identifiseer.
• (figuurlik) Iets waarop mens jou kan rig.

Gebruik:
• Die Taalmonument is 'n bekende baken in die Paarl.
• Die skool is 'n baken van hoop vir 'n gemeenskap met baie uitdagings.

Spreekwoord:
• Hy steek baken. [Van 'n perd afval.]
• Sy versit die baken. ['n Nuwe rigting inslaan.]

Sinoniem:
• landmerk

Hiponiem:
• klipbaken
• koersbaken
• ligbaken
• radiobaken
• seebaken

Afgelei:
• afbaken
• bakenklip
• baknepaal

Vertaling:
Engels: beacon, landmark
Nederlands: baken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stemtoon
Volgende onderwerp: brilmaker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:36:40 UTC 2025