Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onsamehangend
onsamehangend [boodskap #136991] Mon, 21 June 2021 10:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onsamehangend
Afbreking: on•sa•me•hang•end
Samestelling: on- + samehangend


Byvoeglike naamwoord: onsamehangend
Vergrotende trap: onsamehangender
Oortreffende trap: onsamehangendste
Attributief: onsamehangende
Partitief: onsamehangends

Betekenis:
• Sonder 'n logiese uitleg en samehang.

Gebruik:
• Hy praat onsamehangend en weerspreek homself.

Sinoniem:
• deurmekaar
• fragmentaries
• hortend
• inkonsekwent
• nie-samehangend
• onsinnig
• verwaaid
• wanordelik
• ylend
• ylhoofdig

Antoniem:
• samehangend

Vertaling:
Engels: incoherent, garbled, nonsensical
Nederlands: onsamenhangend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kompos
Volgende onderwerp: korrelasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 03:39:17 UTC 2025