Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kompos
kompos [boodskap #136990] Sun, 20 June 2021 20:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kompos
Kompos
kompos
Afbreking: kom•pos


Selfstandige naamwoord: kompos
Meervoud:

Betekenis:
• Ontbinde organiese materiaal wat vir bemesting gebruik word.

Gebruik:
Kompos is onontbeerlik vir organiese boerdery.

Afgelei:
• komposhoop
• komposryk
• kompostering

Vertaling:
Engels: compost
Nederlands: compost

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spieëlbeeld
Volgende onderwerp: onsamehangend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 04:02:26 UTC 2025